Duration 3:00

Biggy - Peanut Butter ft. Early B, beatsbyhand

1 991 117 watched
0
14.6 K
Published 26 Mar 2021

'Peanut Butter' nou besikbaar: https://Biggy.lnk.to/PeanutButter Volg my: https://www.instagram.com/bigbiggerbiggy� �� https://www.facebook.com/BiggyMusiek/� �� https://twitter.com/BiggyMusiek� �� Lirieke: Al het jy six pack of rolle Meisie skud jou holle Sak hom af tot onder As jy weet die beat donder Ey, die is jou jam Die is jou jam Maak hom spread soos peanut butter Want jy weet die is jou jam Al het jy six pack of rolle Meisie skud jou holle Sak hom af tot onder As jy weet die beat donder Ey, die is jou jam Die is jou jam Maak hom spread soos peanut butter Want jy weet die is jou jam I like big bums and I cannot lie Ek is die peanut butter vir jou two slice Want as ek jou sien skud Baba holy shit, jittit gee die kind ‘n two ply Want jy is dit, eks die witness Jou biscuit is te bedruk, dis deftig Giftig maak ‘n man mal belustig Kyk hie vang haar hol die beat as sy net haar rug lig Jittit ek is altyd lus vir dit Julle weet ek kom net om die ding te ruk Gooi jou blaaie in die lig, baba flip the script Now break it down baba skud, skud Nou raak wys, Ja Chise ek hiesa Skud Daai holle to the beat ma Sak hom af tot hier ja Want ek en Biggy kom Jiggy dit for the thick ones Al het jy six pack of rolle Meisie skud jou holle Sak hom af tot onder As jy weet die beat donder Ey, die is jou jam Die is jou jam Maak hom spread soos peanut butter Want jy weet die is jou jam Rol op by die jol like wat wat B.I.G.G.Y laat jou gat klap Los vir baby girl met ‘n nat kat Elke keer as ek aan haar gat vat My rympies laat haar gat sak Sy bring hom van die kant af Ons verstaan sy kan nie help nie Want ek Early B haal die dak af ‘n Body van die boonste rak af Sys tasty, oh so sapag Not shy to show af Sy staan uit by die jol like lag lag Want haar body doen dit doen dit Sy weet jy voel dit voel dit So if you have a lekker lyfie Come on move dit move dit Al het jy six pack of rolle Meisie skud jou holle Sak hom af tot onder As jy weet die beat donder Ey, die is jou jam Die is jou jam Maak hom spread soos peanut butter Want jy weet die is jou jam Al het jy six pack of rolle Meisie skud jou holle Sak hom af tot onder As jy weet die beat donder Ey, die is jou jam Die is jou jam Maak hom spread soos peanut butter Want jy weet die is jou jam #Biggy #PeanutButter Music video by Biggy performing Peanut Butter. © 2021 Universal Music (Pty) Ltd South Africa http://vevo.ly/29JKXe

Category

Show more

Comments - 338